|
|
|
|
Geagte mede-Afrikaner Dankie dat u ons webtuiste besoek het. Die doel van hierdie webtuiste is om die
Boere-Afrikaner Vryheidsinisiatief (BVI) aan Afrikaners bekend te stel. U vind die volgende hieronder: Hierin word die ontstaan, doelstellings en
strategieë van die BVI kortliks verduidelik. ¨ DIE BOERE-AFRIKANER VRYHEIDSBELOFTE Die inhoud van die Afrikaner Vryheidsbelofte, wat
die basis van die BVI se aksie vorm, word volledig weergegee.
¨
PROJEK VYF VLAMME VIR VRYHEID 'n Uiteensetting van die werkmetodes van die BVI. 'n Beskrywing van die ontstaan, betekenis en
waarde van die Afrikaner Vryheidsvlag word gegee.
¨
DIE AFRIKANER VRYHEIDSBULLETIN ‘n Periodieke nuusbrief vir ondersteuners van
die BVI Onder
hierdie afdeling vind u besonderhede van saamtrekke en ander aksies
wat die BVI onderneem om die vryheidsideaal in die harte van Afrikaners
te laat herleef.
Nuusberigte van gebeure
wat ons vryheidstryd en ons volk se algehele welsyn raak, word hier
geplaas. Instansies en indiwidue wat oor sodanige inligting beskik word
uitgenooi om dit aan die BVI te stuur.
¨
DIE AANSLAG OP AFRIKANERGROND Besonderhede van die aanslag
op Afrikanergrond en strategieë wat in werking gestel word om dit
af te weer. Onderwerpe
van historiese en kontemporêre aard word van tyd tot tyd in diepte
behandel.
'n Vereniging wat ten doel het om Afrikaners in te
lig aangaande sake van historiese en kotemporêre aard. Besoek asseblief Ons vertrou dat die
kennismaking met ons webtuiste vir u 'n verrykende, waardeskeppende belewenis
sal wees en dat dit u sal prikkel om ook by die stryd om die herwinning van
ons volk se vryheid betrokke te raak.
Indien u meer inligting oor die BVI verlang, Afrikanergroete DAGBESTUUR
Opgedateer op 21 Oktober 2010
PIKETBERG |